{"product_id":"hoekom-doen-my-kind-dit","title":"Hoekom doen my kind DIT?Liefdestale en persoonlikheids gids","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eOntmoet die Haai.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eHy vra nie — hy eis. Hy stel nie voor nie — hy aanvaar. En as dinge nie volgens sy plan verloop nie? Die hele huis weet daarvan.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003eDie geskreeu, die stry, die \u003cem\u003e\"maar HOEKOM?!\"\u003c\/em\u003e op volle volume — Hy is 'n natuurlike leier wat nog nie geleer het om te lei nie.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\"Hoekom Doen My Kind Dit?\"\u003c\/strong\u003e stel jou bekend aan die Haai — en drie ander seediere karakters wat \u003cem\u003epresies\u003c\/em\u003e verduidelik hoekom jou kind so optree. Want wanneer jy hul natuur verstaan, hou jy op om daarteen te veg… en jy begin om saam met dit te werk.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eJou Haai-kind hoef nie getem te word nie. Hy moet verstaan word.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\u003cbr\u003e\u003chr\u003e\u003cp\u003e\u003cem\u003e\"Die beste ding wat ek ooit gedoen het, was om hierdie boekie te koop en te ontdek hoe baie ek en my seun na mekaar aard — en hoe verkeerd ek hom probeer dissiplineer het. Ek het 'n heel nuwe insig in sy gedrag, want in die spieël lyk hy presies soos ek. Ek benader sy dissipline nou heeltemal anders en probeer sy persoonlikheid nie vernietig nie, maar die gawe lei sonder om die gedrag te verskoon.\"\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e— Monica\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Spark \u0026 Stick","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":55978804084809,"sku":null,"price":19.99,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0980\/2150\/7145\/files\/S_SPORTRAITFORMAATAFRBOEKIEVOORBLAD-Copyxxxx.jpg?v=1789023618","url":"https:\/\/sparkandstick.com\/products\/hoekom-doen-my-kind-dit","provider":"Spark \u0026 Stick","version":"1.0","type":"link"}